Baie welkom by die tuisblad van Protea Dierekliniek. Op hierdie webtuiste kan u inligting oor die praktyk sowel as nuttige inligting oor troeteldiere en plaasdiere vind. Ons kan egter geen verantwoordelik neem vir enige optrede op grond van enige inligting hierin aangebied indien ons nie die dier self ondersoek het nie. Onthou dat u plaaslike veearts steeds die beste persoon is om te kontak indien u 'n probleem het. U is baie welkom om ons te kontak per e-pos indien u enige vrae, kommentaar of voorstelle het.
![]() |
| Lees die V-Pos nuusbrief |
| Read the V-Mail newsletter |

Daar is 24 uur per dag iemand aan diens, dus moet u nie huiwer om te skakel as daar nood is nie!!
Hierdie webtuiste is opgedateer op 29-10-2011. U is besoeker nr. sedert 15-11-2007.