Molly se keisersnit



Na skeer en deeglike ontsmetting van die vel, word steriele doeke oor die hondjie gedrapeer en die vel reg in die middel van die buik gesny. Die hondjie lê op haar rug met haar kop na links op die foto.