Molly se keisersnit



Die tweede baba word op dieselfde wyse in die lewe gebring. Hier is sy nog omhul met die amnion en die nageboorte wat links van haar te sien is, is nog stewig aan die baarmoeder geanker.