Molly se keisersnit



Albei babas haal nou sterk asem. Die reuntjie is amper tweemaal groter as sy sussie en dit is juis sy grootte wat die keiser genoodsaak het.