Molly word terselfdertyd gesteriliseer. Hier bind die veearts die linkereierstok af. Die regtereierstok lê reeds afgebind en vasgeklem net regs van die veearts se linkerhand op die doek.