Molly se keisersnit



Hier kyk die nuwe moeder sowat 'n uur na die operasie na haar splinternuwe baba en wonder seker waaroor die huismense so 'n bohaai opskop!