Molly se keisersnit



Die buikspiere word reg in die middel gesny om toegang tot die buikholte en die baarmoeder te verkry. Die snit word oorlangs gemaak om sodoende tussen die buikspiere deur te sny, daarom dat honde baie vinniger as mense herstel van 'n keisersnit.