Molly se keisersnit



Die baarmoeder met die twee horings kan hier baie duidelik gesien word. Die serviks is reg in die middel en dit is hierdeur waar die babas in 'n normale bevalling beweeg na buite.