Molly se keisersnit



Die eerste baba is nou heeltemal buite die baarmoeder, maar is nog bedek met een van die twee vrugvliese, die amnion. Die naelstring en nageboorte is nog vas aan die baarmoeder.