Spreekure
Maandag tot Vrydag08h00-11h00 16h00-18h00
Saterdae08h00-11h00 17h00-18h00
Sondae en Vakansiedae10h00-11h00   

Kliënte word gevra om asb. by spreekuurtye te hou. Die veeartse opereer of besoek plase tussen spreekure en kan dan nie help nie. As u 'n noodgeval het, skakel net eers om seker te maak iemand is beskikbaar.